Study

Weervoorspelling Graad 5

  •   0%
  •  0     0     0

  • Dit is _______________.
    winderig
  • Die wolke is ________________.
    bewolk
  • Dit ___________ buite.
    reen
  • Dit is (reenerig / sonnig / stormagtig).
    sonnig
  • Noem die seisoen.
    Herfs
  • As dit reen, dan is dit (nat / droog) buite.
    nat
  • Wat is hierdie?
    hael
  • Daar is 'n ( tornado / storm / sneeu) oppad.
    storm
  • As dit reen, moet jy 'n _____________ kry.
    sambreel
  • Noem die seisoen.
    Lente
  • As dit _______________ is, kan mens amper niks sien nie.
    mistig
  • Noem die seisoen.
    Winter
  • Noem die seisoen.
    Somer
  • Dit is ______________.
    Mistig
  • Wat is hierdie: Son en wolke / bewolk
    Son en wolke
  • In hierdie prentjie, waai die ____________.
    wind
  • Die meisie staan in die ______________.
    sneeu
  • In die winter is dit (warm / koud).
    koud
  • Wat noem mens hierdie?
    Reenboog
  • In die somer, is dit (warm / koud).
    warm