Study

Hoender en Duisendpoort

  •   0%
  •  0     0     0

  • Wie was eertse die doelwagter?
    Duisendpoot was eerste die doelwagter.
  • Hoeveel doele het Duisendpoot aan geteken?
    Duisendpoot het vyf doele aan geteken.
  • Wat het Hoender met Duisenpoot gedoen omdat sy kwaad was?
    Hoender het duisendpoot in gesluk.
  • Waar of onwaar: Hoender was vinniger as Duisendpoot.
    Onwaar
  • Waar of onwaar: Duisenpoot proe heerlik.
    Onwaar
  • Wat is die titel van die storie?
    Hoender en Duisendpoot
  • Wie is die hoofkarakters?
    Hoender en Duisendpoort
  • Waar of onwaar: Hoender is a slegte verloorder.
    Waar
  • Waar het Duisendpoot en sy Ma weg gekruip?
    Teen 'n boom.