Study

Dan+Tan

  •   0%
  •  0     0     0

  • Om iemand se been te trek
    Om iemand te terg
  • Jy eet met Lang tande
    Jy hou nie van die kos nie
  • Jy dink Jy is beter as almal
    Jy is voor op die wa
  • Hy slaap soos ‘n klip
    Hy slaap vas
  • Die appel val nie ver van die boom af nie
    Hy is soos sy pa
  • Daar is’n slang in die gras
    Lets is verkeerd
  • Hy het lang vingers
    Hy is ‘n dief
  • Jy moet jou sokkies optreck
    Jy moet harder werk