Study

Dean + Aiden S + Jamie idiome

  • The selected game type is invalid.
  •   0%
  •  0     0     0

  • Hy is net soos sy pa
    Die appel val nie ver van die boom af nie
  • Jy moet jou sokkies optrek
    Jy moet harder werk
  • Daar is ‘n slang in die gras
    Iets is verkeerd
  • Om iemand se been te trek
    Om iemand te terg
  • Die Appel val nice ver van die boom af nie
    Hy is net soos sy pa
  • Jy is voor op die wa
    Jy dink jy is better as almal
  • Hy het lang vingers
    Hy is ‘n dief
  • Hy slaap soos ‘n klip
    Hy slaap vas