Study

Adam + Daniel

  •   0%
  •  0     0     0

  • Daar is ‘n slang in die grass.
    Lets is verkeerd.
  • Hy het lang vingers.
    Hy is a dief.
  • Hy slaap soos ‘n klip
    Hy slaap vas
  • Jy is voor op die wa.
    Jy dink jy is better as almal.
  • Jy moet jy sokkies optrek.
    Jy moet harder werk.
  • Moenie die hoender ruk nie.
    Moenie dit oordoen nie.
  • Jy eet met lang tande
    Jy hou nie van die kos nie
  • Die Appel val nie vet van die af nie.
    Hey is net solos sy pa.