Study

Dylan+Siara

  •   0%
  •  0     0     0

  • Die appel val nie ver van die boom af
    Hy is net soos sy pa
  • Hy het Lang vingers
    Hy is a dief
  • Daar is n slang in the gras
    iets is verkeerd
  • om iemand se been te trek
    Om iemand te terg
  • Jy eet met Lang tande
    jy hou nie van die kos nie
  • Jy moet jou sokkies op trek
    Jy moet harder werk
  • Hy slaap soos n klip
    Hy slaap vas
  • Jy is voor op die wa
    Jy dink Jy is beter as almal