Edit Game
Voorsetsels
 Delete

Use commas to add multiple tags

 Private  Unlisted  Public




Delimiter between question and answer:

Tips:

  • No column headers.
  • Each line maps to a question.
  • If the delimiter is used in a question, the question should be surrounded by double quotes: "My, question","My, answer"
  • The first answer in the multiple choice question must be the correct answer.






 Save   16  Close
Hulle staan ____ mekaar.
langs
Sy staan ____ die klas.
voor
Hulle is ____ die gordyn.
agter
Die hond is _____ die kombersie.
onder
Die kat is ____ die maan.
op
Die kind is ____ die kar.
in
Sy staan _____ haar vriende.
tussen
Die huis is _____ die grond.
bo
Die vliegtuig vlieg _____ op die wolke.
bo
Die kat staan _____ die hond.
langs
Die rooi blom is _____ die pienk en geel blomme.
tussen
Die kat is ____ die tafel.
onder
Sy staan ____die spieël.
voor
Ouma sit _____ die stoel.
op
Die kat is ____ die boks.
in
Die man is ____ die deur.
agter