Edit Game
Manlik en Vroulik Graad 6
 Delete

Use commas to add multiple tags

 Private  Unlisted  Public




Delimiter between question and answer:

Tips:

  • No column headers.
  • Each line maps to a question.
  • If the delimiter is used in a question, the question should be surrounded by double quotes: "My, question","My, answer"
  • The first answer in the multiple choice question must be the correct answer.






 Save   16  Close
Wat is die vroulik van bruidegom?
bruid
Wat is die manlik van vrou?
man
Wat is die manlik van sussie?
boetie
Wat is die vroulik van vriend?
vriendin
Wat is die vroulik van oupa?
ouma
Wat is die vroulik van oom?
tannie
Wat is die vroulik van pa?
ma
Wat is die vroulik van 'n oom?
tannie
Wat is die manlik van koningin?
koning
Wat is die vroulik van 'n koning?
koningin
Wat is die vroulik van kleinseun?
kleindogter
Wat is die vroulik van neef?
niggie
Wat is die manlik van bruid?
bruidegom
Wat is die manlik van mevrou?
meneer
Wat is die vroulik van held?
Heldin
Wat is die vroulik van onderwyser?
Onderwyseres