Game Preview

Abu Ali tel sy donkies

  •  Afrikaans    20     Public
    Begrip
  •   Study   Slideshow
  • Wat is die twee vriende se name?
    Abu en Musa
  •  10
  • Hoeveel donkies koop Abu Ali?
    Nege donkies
  •  10
  • Waar koop Abu Ali sy donkies?
    In die dorp
  •  10
  • Wie, sê Musa, is die tiende donkie?
    Abu is die tiende donkie
  •  10
  • Hoekom sê Musa dat Abu Ali 'n donkie is?
    Hy was dom.
  •  10
  • Waar soek Abu Ali vir die negende donkie?
    Hy soek agter bome en rotse.
  •  10
  • Op watter donkie ry Abu Ali huis toe?
    Op die voorste donkie.
  •  10
  • Sê die volgende sin in die verlede tyd: Abu Ali is 'n donkie.
    Abu Ali was 'n donkie.
  •  10
  • Sê die volgende sin in toekomende tyd: Abu Ali tel agt donkies.
    Abu Ali sal agt donkies tel.
  •  10
  • Sê die volgende sin in verlede tyd: Musa sien tien donkies.
    Musa het tien donkies gesien.
  •  10
  • Sê die volgende sin in toekomende tyd: Abu Ali het nege donkies.
    Abu Ali sal nege donkies hê.
  •  10
  • Gee die meervoud: donkie
    donkies
  •  10
  • Gee die meervoud: huis
    huise
  •  10
  • Gee die meervoud: vriend
    vriende
  •  10
  • Gee die meervoud: boom
    bome
  •  10
  • Waar of onwaar: Abu Ali koop tien donkies.
    Onwaar
  •  10