Game Preview

Die beer wat ons kom oppas het

  • The selected game type is invalid.
  •  Afrikaans    15     Public
    Begrip
  •   Study   Slideshow
  • Waarheen gaan Mamma en Mike in die begin van die storie?
    Op hulle wittebrood.
  •  5
  • Watter dier kom om na Arno en Bibi op te pas?
    'n Beer
  •  5
  • Wat sê die beer die heeltyd in die storie?
    GRRR!
  •  5
  • Wat gee die beer vir die kinders vir ontbyt?
    heuning
  •  5
  • Wat moet die beer en die kinders doen voor Mamma en Mike terug kom?
    Hulle moet skoon maak.
  •  5
  • Wat is spesiaal van die oppaser
    Hy is 'n beer
  •  5
  • Wat het gebeur toe die beer die borrel bottel knyp?
    Daar is borrels oorals.
  •  5
  • Wat het met die kar gebeur toe die beer vir Arno en Bibi skool to neem?
    Die beer het die kar in a lamppaal gestamp.
  •  10
  • Voltooi die sin: Wel, julle lyk albei _____
    gelukkig
  •  10
  • Hoekom is Arno en Bibi "sprakeloos" in die begin van die storie?
    Want die oppaser is 'n beer.
  •  15
  • Wat is die eerste ding wat die beer vir die kinders doen?
    Hy tap 'n bad vir hulle.
  •  15
  • Watter woord gebruik die kinders om die heuning te beskryf?
    heerlik
  •  15
  • Wie is die hoofkarakters in die storie?
    Arno, Bibi en die beer.
  •  15
  • Wie is die hoofkarakters in die storie?
    Arno, Bibi en die beer.
  •  15
  • Wat is die titel van die storie?
    Die beer wat ons kom oppas het.
  •  15