Game Preview

Die Goue Sleuteltjie

  •  Afrikaans    8     Public
    Begrip
  •   Study   Slideshow
  • Wat is die kleur van die sleutel?
    Goud
  •  5
  • Hoekom dink jy wil die spreker die voëltjies vrylaat?
    Eie antwoord
  •  5
  • Die herhaling van die "v" klank in 'voëltjies vry' is 'n voorbeeld van...
    a) 'n vergelyking b) 'n metafoor c) assonansie d) alliterasie
  •  5
  • Noem TWEE dinge wat die spreker in die koskas kan kry.
    koek & allerhande lekker goed
  •  10
  • Die spreker wil twee goed oopsluit en een ding toesluit. Noem die ding wat hy/sy wil toesluit. Waarom dink jy wil die spreker hierdie ding toesluit?
    Hy/sy wil die skooldeur sluit, want hy/sy wil nie skool toe gaan nie.
  •  20
  • Hoe voel jy daaroor dat die spreker die skooldeur wil toesluit?
    Eie antwoord
  •  5
  • Wie is die digter?
    Helena J.F. Lochner
  •  5
  • Gee TWEE woorde uit strofe 3 neer wat met mekaar rym.
    dink & sink
  •  5